Wie is ons image
R&A Dienste bestaan uit 'n familie ingenieursdeskundiges wat fokus op kreatiewe oplossings vir komplekse ingenieursprojekte. Sedert 2017 het ons baie sukses behaal met verskillende projekte. Die doel van R&A Dienste (Edms) Bpk is om te alle tye 'n vlak van vakmanskap en diens te lewer wat konsekwent die vereiste vlak van klante tevredenheid oorskry.

R&A Dienste (Edms.) Bpk is in Groblersdal geleë en gehalte vakmanskap is 'n voorvereiste.
R&A Dienste doen  onderhoud en herstel werk en verwante dienste en produkte in die landbousektor.
R&A Dienste (Edms.) Bpk is 'n algemene ingenieurswerkswinkel wat 'n diens lewer in die vervaardiging van pompbasisse, vlotte en HDPE-pypstelsels. Ons doen ook meganiese herstelwerk, onderhoud en herstelwerk aan pompe, pakhuise, pompstasies, asook presisie-asbelyning. R&A Dienste (Edms.) Bpk bou en installeer volledige HDPE-stelsels.

R&A Dienste (Edms.) Bpk. Doen ook ligte en medium vervaardiging, bouprojekte en die oprigting en herstel van pakhuise.
R&A Dienste (Edms) Bpk kan van aanvanklike ontwerp tot finale produk met trots 'n omvattende ingenieursdiens aan hul kliënte lewer.
I BUILT MY SITE FOR FREE USING